12 Apr 2019
From R120 per person
Book ticketsGesonde Seks Ladies Night saam met Timothy Kieswetter!
Wat klink beter as dit? Bietjie alleen tyd, weg van die kinders, weg van die huis, saam met jou vriendinne of skoonma as sy cool is.Soos met al ons Ladies Nights, is dit weer 'n dress-up partyjie, en die keer is dit 'n masker-bal.
Trek jou mooiste rok aan en kom met 'n masker en/of hoed.
Koop 6+ kaartjies en ontvang 'n Gratis Gesonde Seks DVD op die aand.